Nic de Jager (1958) ontvang nog ‘n eerbewys vir sy lewenswerk

Nic de Jager (1958) recently received a second lifetime award for his work as broadcaster, commentator and producer, this time from KykNet Fiesta. At his Alma Mater his mentorship to the editorial staff of the schoolpaper Semper also left an indelible mark as can be seen from a string of special messages.

Continue reading Nic de Jager (1958) ontvang nog ‘n eerbewys vir sy lewenswerk

Jean Meiring nou voorsitter van die Taalmonument se raad

Jean Meiring (1991) is in Februarie as nuwe voorsitter van die Taalmonumentraad vir ‘n termyn van drie jaar aangewys.

Die Taalmonumentraad bestaan uit nege lede wat ‘n breë spektrum waardevolle kundigheid op die terreine van taal, kultuur, regte en finansies verteenwoordig. Benewens Jean, is die volgende mense vir drie jaar aangestel: me Sibongile Tsoleli (ondervoorsitter), prof Anne-Marie Beukes, me Heidi Erdmann, mnr Jurie Saal, mnr Lionel Adendorf, mnr Logan Munsamy, me Suren Maharaj en dr William Langeveldt.

Klik hier vir meer inligting oor die raad en wat van hulle verwag word.

See en Sand word 50 en hou reünie

Volgende jaar vier See en Sand hul vyftigste bestaansjaar en menige Old Boys wat hul lewensreddingskampe op skool bygewoon het,  sal seker graag hul reünie in April wil meemaak. In die 49 jare sdert 1971 is meer as 20 000 tieners opgelei as  lewensredders, 14 000 mense uit die see gered en meer as 32 000 noodhulpgevalle behandel.

See en Sand is turning 50 next year and we invite you to celebrate our half-century with us over the Easter weekend: 2-4 April 2021. All are welcome, you do not have to be an old boy- or girl. Come reminisce or bring a future See en Sander along to see what it is all about.

Continue reading See en Sand word 50 en hou reünie

Vyfjaarplan vorder flink, selfs in virustyd

ANDRÉ VAN STADEN, Rector of PRG, reports that amazing progress was made with the implementation of the Five Year Plan for the development and maintenance of the school’s campus since its adoption in July 2018. The vision is to ensure that the school remains a world class institution for future generations. So far 26 of the envisaged 30 projects have been completed. What an achievement! Continue reading Vyfjaarplan vorder flink, selfs in virustyd

Hat trick for 2013 Old Boys in SU’S Faculty of Economic and Management Sciences

Willem Wilken (2013) is onlangs aangewys as die wenner van die CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch.

Dit is die derde agtereenvolgende jaar dat ‘n oud-leerder van Paul Roos die medalje wen. In 2018 is dit aan Gerben Draaijer toegeken en in 2019 aan Niel Botha. Boonop was almal in matriek in 2013. Onderaan die artikel is meer besonderhede oor hierdie twee begaafde studente. Continue reading Hat trick for 2013 Old Boys in SU’S Faculty of Economic and Management Sciences