
Alex speel boulle op Markötter tydens die 1966-klas se 50-jaar reünie in 2016.

Alex speel boulle op Markötter tydens die 1966-klas se 50-jaar reünie in 2016.
Gertjie Brynard het van 1965 tot 1968 in sewe toetse vir Suid-Afrika gespeel en sal veral onthou word vir sy twee drieë in die derde toets teen die All Blacks in 1965, die enigste toets wat die Springbokke in hierdie reeks van vier toetse kon wen.
Volgens ‘n berig in Maroelamedia van 5 Desember 2018 het die legendariese Nieu-Seelandse joernalis Terry McLean Brynard na die toets as “iemand met ‘n skerp brein, ‘n hart so groot soos ‘n pampoen, die voete van ‘n veergewigbokser en die vaart van ‘n (egte) springbok” beskryf.
Brynard qualified as a medical doctor and had practices in South Africa and Namibia. After his retirement, he and his wife, Rhoda, settled in Hermanus and later Onrus. His funeral service will be on Sunday 9 December at the Dutch Reformed Church Onrusrivier.


Een ding wat jou gaan bybly na die lees van hierdie keer se nuusblog, is dat jy deel is van ’n groep mense wat op een of ander manier, klein of groot, in die sakewêreld of op openbare verhoë, op die internasionale sportvelde of as ’n koshuismoeder ’n verskil maak en ander inspireer… en die band wat ons almal saambind is Paul Roos Gimnasium. Continue reading ’n Skool van mense wat inspireer

The Old Boys Union announced that it is going to name its new benevolent fund after Helene van Wyk. The fund will have a glamorous launch on 1 March next year and a competition is already underway to ensure that the fund will have a sound financial footing then. But who is Helene van Wyk? Continue reading Helene van Wyk, staatmaker oor meer as ‘n halfeeu
The first-ever London reunion of Old Boys was held on 5 July 2018 at Stonehage Fleming’s offices in central London. An enormous thank you to Giuseppe Ciucci (1981) for sponsoring this event. Continue reading Inaugural London reunion
Twee van die Old Boys wat die afgelope tyd met die bekendstelling van boeke die oog gevang het, was ook Kanseliersmedaljewenners aan die Universiteit van Stellenbosch. Continue reading Meeste ontvangers van US se Kanseliersmedalje kom van Paul Roos Gimnasium
Gerhard Tötemeyer (klas van 1955) se outobiografie, A Rebel for Change (in Apartheid South Africa and Colonial Namibia), het verlede jaar verskyn en vir ons ’n kykie gegee in die lewe van een van ons bekendste Old Boys. Continue reading Gerhard Tötemeyer: rebel en brugbouer
’n Gedenkdiens vir Tannie Dinks Liebenberg, laaste oorlewende kind van Oom Polla, is op 18 Julie in die Japie Krigesaal gehou. Continue reading Gedenkdiens vir Tannie Dinks Liebenberg (4 Februarie 1922 – 2 Desember 2017)
Our exquisite Splendidior 150 wine is very popular. You can order at a special 50% discount this collector’s item, a blend of twelve 2013 Cabernet Sauvignon estate wines made by Old Boys. This wine will age excellently. Don’t wait, order now because stock is not going to last at these discounts.
Click here for order forms: Bestelvorm – Order Form
’n Hoogtepunt op enige skool se kalender is wanneer die nuwe leerlingraad en hoofleiers aangekondig word. Vir ’n tradisieryke skool soos Paul Roos Gimnasium dui dit op oorgang en ook voortsetting. Ons wens hierdie nuwe span alles van die beste toe. Continue reading Nuwe leiers vir 2019 aangewys

Die Old Boys Rugbykomitee het so bietjie meer as ’n jaar gelede as ’n formele subkomitee van die Oudskoliere-Unie tot stand gekom. Continue reading Old Boys-rugbykomitee – een jaar later
Jean-Jacques (JJ) Kotze se veelsydigheid is ongebreidel, maar rugby is ongetwyfeld sy groot liefde. Reeds op vroeë ouderdom by die Laerskool Panorama het hy die Westelike Provinse se o13-span gehaal, maar op Paul Roos moes hy verskeie terugslae oorkom om uiteindelik vanjaar vir die SA Skolespan gekies te word. Continue reading Eerstespan-rugbykaptein blink uit op vele terreine
Nuuskierig oor wat op die skoolgrond aangaan? Klik gerus op die skakel na Semper om toegang te verkry tot dié skoolkoerant, wat aan die einde van die tweede kwartaal weer verskyn.
The latest edition of Concipio is available online by clicking here. Bly op die hoogte met skoolnuus.
Casper Geustyn, ’n Old Boy van 2006 en deesdae ’n prokureur, is op 11 Augustus 2018 op die Diamant-landgoed in die Paarl met Annemien Ehlers getroud. Sy pa, Willem (Geus) Geustyn, ’n old boy van 1977, is in 2016 oorlede. In die agtergrond is dr Braam Hanekom, wat hulle in die huwelik bevestig het. Braam is ook ’n Old Boy van 1977 en was ’n klasmaat van Casper se pa. Continue reading Casper Geustyn haak af