1963 Reünie: Bywoning

Voor van links sit Louis du Plessis, Tyre van Heerden, Johan Neethling, Wim Heese, Eben Brink en Edgar Craill; in die middel van links is Olla Olivier, PK Odendaal, Evert Cilliers, Hennie Brandt, Theo Mey en Walter Scheffler; in die agterste ry van links staan Peter Pfister, Rutledge Boyes, Deon Fourie, Danie Zeeman, Andre Bruwer, Johnny van Heerden, Colin Verwoerd, Hendrik Verloren v Themaat, Nico Kriek, Manie van Zyl, Conraad Wiehanhn, Wolf Hamm, Peter Lor, David Juter, Piet Smit en Johan Marais. Op die inlaste is Johan de Beer en Dirk Hertzog.

Reünie van die 1968 klas

Op vloer:  Johan Greeff, Daffy de Jongh en Bernard Stander;

Sittend: Chris van Heerden, Theo Pauw, Fritz Wirth, Marius Burgers, Jef Forrer, Gawie Cillié, Nikki Bosman, Jannie Visser en Pieter Marais;

Staande: Pieter van der Spuy, Marais Neethling, Johan Booyens, Jan Kuipers, Andre Pelser, Frans Krige, Paul Roux, Paul Louw, Bernard Beyers en WP Oosthuizen;

Agter: Louis Williams, Jacques Pauw, Riaan du Plessis, Jan Vallenduuk, Hein Smit, Gert Coffee en Dave van der Spuy.

Klas van 1978 trek saam

Heel agterste ry, van links na regs:
Eggie Nieuwoudt, George Wolfaardt, Emile Muller, Ian Stevenson en Dirk Linde;

Tweede ry, staande, van links na regs:
Francois Schoombee, Ali Heyns, Wouter O’Kennedy, Frik Kirsten, Herman Kruger, Paul Bevan, Leonhard (Solly) Solms, Kobus du Toit, Edward Roelofse, Julius Andrag, Charles Botha, Marius van der Merwe, en Johan van Eeden;

Sittende, op sykant van die bank, van links na regs:
Pieter- Gideon Cilliers en David Stephens;

Op bank voor, van links na regs:
Frans Brown, Louis van Niekerk, Johan Burger, Johan (Vettie) van der Merwe, Johan Pieterse en Danie Winterbach.

Old Boys wen titaniese stryd om Touchies-skild te bekom

 

Die Ayas 69-span van die Old Boys wat die Outdoor Warehouse Paul Roos Old Boys Touchies-toernooi gewen het.

Vir meer foto’s van die toernooi, kliek hier.

Die jaarlikse Touchies-toernooi tussen die Old Boys en die skoliere het vanjaar op 25 Augustus op Markötter plaasgevind.

Spanne het weer eens bestaan uit sewe manne met “rolling subs” en die wedstryde is op ʼn tweegroep-uitklopbasis beslis. Elke span het uitspeelwedstryde in sy groep gespeel voor die uitkloprondtes aangebreek het. Wedstryde is 8 minute lank aan ʼn kant op die helfte van die hoofveld van Markötter gespeel en twee wedstryde kon tegelykertyd gespeel word. Continue reading Old Boys wen titaniese stryd om Touchies-skild te bekom

Die Roos-familie van Rust en Vrede (foto geneem circa 1907)

Agter: Helena Catharina (geb. 1888), ds. S.W. Pienaar en langs hom sy vrou, Sara Christina Roos (ouers van Schalk Pienaar, oud-skolier van 1932 en later bekende joernalis) en Gideon Daniël Roos (oud-skolier 1906, later doktor in fisika, ook ʼn rugby-Springbok, oorlede aan maagkoors in 1920). Continue reading Die Roos-familie van Rust en Vrede (foto geneem circa 1907)

Sal ek gaan of sal ek nie gaan nie?

KLAS 1967
Van links staan die 1967-matrieks Dawid Botha, John Duminy, Izak Smit, Theo Badenhorst, Meurant Botha, Hoffie Conradie, Eggie Scheffler, Braam van Velden, Tom McLachlan, Gerard van der Straaten, Johan Carinus en John Bassil.

 Dawid Botha (class of 1967) struggled with the question if he should attend or not the fifty year reunion of his class. He eventually did go and then found the reasons why it is so important not to miss such precious events.

Continue reading Sal ek gaan of sal ek nie gaan nie?